|
|
|
Item Details
Title:
|
KONING VAN KATOREN
|
By: |
Jan Terlouw, Daniel Hugo (Trans) |
Format: |
Paperback |
List price:
|
£14.95 |
We believe that this item is permanently unavailable, and so we cannot source
it.
|
|
|
|
|
ISBN 10: |
186919361X |
ISBN 13: |
9781869193614 |
Publisher: |
PROTEA BOEKHUIS |
Pub. date: |
30 June, 2010 |
Pages: |
184 |
Synopsis: |
Die koning van Katoren is dood en daar is geen troonopvolger nie. Vir 17 jaar regeer ses nare ministers die land - hulle beweer hulle is op soek na 'n nuwe koning, maar niks gebeur nie. Op 'n dag arriveer 'n seun, Stach, by die paleis. Hy is gebore op die nag van die koning se dood en is vasbeslote om die nuwe koning te word. Die ministers wil nie hulle lewenstyl prysgee nie en bedink sewe onmoontlike take vir Stach om te verrig. Hulle is vas oortuig daarvan dat Stach nie die mas sal opkom nie, maar na die eerste taak is dit baie duidelik dat hy 'n ernstige bedreiging vir hulle inhou. Jan Terlouw (1931-) het in 1970 gedebuteer as jeugboekskrywer. Hy was die leier van D66, 'n liberale linksgesinde party in Nederland. Hy het 'n opwindende en lewendige skryfstyl en, gekoppel aan sy sosiale bewustheid, skep hy magiese werke wat aansien en gewildheid geniet. Hy is reeds tweemaal met De Gouden Griffel-prys bekroon. |
Publication: |
South Africa |
Imprint: |
Protea Boekhuis |
Returns: |
Non-returnable |
|
|
|
|
Ramadan and Eid al-Fitr
A celebratory, inclusive and educational exploration of Ramadan and Eid al-Fitr for both children that celebrate and children who want to understand and appreciate their peers who do.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|