Synopsis: |
'n Boek met byklanke. Die klanke sit in die knoppies. Kekkelende hekse, brullende monsters, kermende spoke ...Maak hierdie boek oop en gaan 'n wereld van bangmaak-klanke binne - mits jy dapper genoeg is! Slobber, borrel, gorrel...Krrraak...Kletter, klater! Ha, ha, ha, ha!A-hoeeeeee! Klein handjies sal nie hierdie klankknoppies kan weerstaan nie. |