|
|
|
Item Details
Title:
|
DIE WRAAK VAN KNOR
|
By: |
Tosca Menten, Shane Kleyn (Trans), Elly Hees (Illus) |
Format: |
Paperback |
List price:
|
£9.00 |
We believe that this item is permanently unavailable, and so we cannot source
it.
|
|
|
|
|
ISBN 10: |
1869195213 |
ISBN 13: |
9781869195212 |
Publisher: |
PROTEA BOEKHUIS |
Pub. date: |
5 August, 2011 |
Pages: |
126 |
Synopsis: |
Worsies groei nie aan bome of iewers onder die grond nie. Worsies word gemaak van varke. Dit is nou eenmaal so. Hierdie boek gaan oor kampioenworsies. Dit gaan ook oor 'n vergete oupa, wat vroeer 'n slagter was, die liewe varkie Knor en die Worswedstryd van die Eeu. As jy nie van wors hou nie, moet jy liewer nie hierdie boek lees nie. En as jy wel van wors hou, eintlik ook nie ...Of juis? Jy sien: Bette Babs kry op haar verjaardag 'n varkie van haar oupa. Sy noem hom Knor. Dit lyk miskien of Bette 'n oulike oupa het, maar het hy Knor vir haar gegee omdat hy wil inskryf vir die VVVVVV, die Vereniging Vir Vleisware Van Vars Varke, se worswedstryd? |
Illustrations: |
Full colour illustrations |
Publication: |
South Africa |
Imprint: |
Protea Boekhuis |
Returns: |
Non-returnable |
|
|
|
|
Ramadan and Eid al-Fitr
A celebratory, inclusive and educational exploration of Ramadan and Eid al-Fitr for both children that celebrate and children who want to understand and appreciate their peers who do.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|